Numsa baklei vir Mango-poste

Die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika sê werknemers by die Mango-lugredery het besluit om saam te staan en te baklei teen die staatskaping wat lyk of dit van die Suid-Afrikaanse Lugdiens af deursypel. Numsa het gister saam met nog twee vakbonde ‘n dringende aansoek in die Suid-Gautengse Hooggeregshof ingedien om Mango onder sakeredding te plaas. Phakamile Hlubi-Majola van Numsa sê hulle wil verseker soveel moontlik poste by die lugredery kan gered word:


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *