Craven is uit, De Lange vat sy plek

Die Namibiese Nasionale Olimpiese Komitee is hartseer om aan te kondig dat ons Olimpiese Padfietsryer Dan Craven nie aan die Olimpiese Spele in Tokio gaan deelneem nie weens ‘n positiewe Covid-19-toetsuitslag voor sy vertrek na Japan. Hierdie Spele sou Dan se 3de Olimpiese Spele gewees het. Joan Smith, hoofsekretaris van NNOC oor Craven se onttrekking.

Die 24-jarige Tristan de Lange sal Craven se plek by die Spele inneem