Kinder-inentings vorder goed in SA

Die maatskaplike aktivis, Yusuf Abramjee, sê 44 Covid-19-inentings is Woensdag toegedien aan kinders tussen 12 en 17 by die Zwartkops-renbaan in Centurion, Gauteng. Dit is die eerste deurry-inentingsentrum wat in Tshwane geopen is en meer as 26 000 inspuitings is oor twee maande toegedien. Daar was ook ‘n 14-jarige wat sy pa gedwing het om die inenting te kry. Abramjee sê die meeste tieners was opgewonde: