Covid: TUN soek bystand vir skole

President Hage Geingob gaan vanoggend om elf-uur Namibiërs toespreek oor die Covid-maatreëls. Hy het gesê in die afgelope weke is bemoedigende tekens in die stryd teen Covid-19 gesien, maar dat Namibiërs nie op hul louere moet rus nie. Mahongora Kavihuha, sekretaris-generaal van die Onderwysersunie van Namibië, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê wat sy verwagtinge is.