Covid-toetse op lughawe is baie nuttig

Die Covid-toetsfasiliteit vir PCR-toetse by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako is steeds operasioneel, volgens uitvoerende hoof van die Namibië Lughawensmaatskappy, Bisey Uirab. Hy sê die diens is uiters nuttig en volgens internasionale standaarde met wat tans regoor die wêreld ingestel word. Die toetsfasiliteit word deur die Namibiese gesondheidsministerie hanteer. Uirab verduidelik …