Covid roei onder leerders

Die afgelope tyd het ‘n aantal leerders en onderwysers in Namibië positief vir Covid-19 getoets. Gesondheids owerhede het ‘n beroep op skole gedoen om seker te maak die Covid-19 maatreëls word deurlopend nougeset toegepas om leerders en onderwysers teen die virus te beskerm. Colette Rieckert Voorsitter van die Privaat Skole Vereniging van Namibië oor die situasie by hulle skole.