Covid moet nie die gevangenis binnekom nie

Die publiek word gewaarsku om die nuwe Covid-regulasies na te kom. Die Namibiese Korrektiewe Dienste het tot dusver goed gevaar maar maatreëls is moeilik om toe te pas. Dus sê Kommissaris Sam Shaalulange is dit belangrik om Covid uit tronke uit te hou. Hy verduidelik.