Covid: Kom daar ‘n vlaag of nie?

In verskeie lande word nuwe Covid-gevalle weer aangemeld, soos in Australië, Antarktika en veral China. Die stad Guangzhou in die suide van China het sy meer as vyf miljoen inwoners ingeperk. Guangzhou het meer as 3 000 nuwe gevalle, wat meer as ‘n derde van die nuwe gevalle in China verteenwoordig. Die land ervaar tans die hoogste getal infeksies die afgelope ses maande. Kosmos 94.1 Nuus het aan Ben Nangombe, die uitvoerende direkteur in die Namibiese gesondheidsministerie gevra of Namibië dalk nóg ‘n Covid-vlaag kan verwag. Hy het sy antwoord só verwoord: