Dis die ANC se skuld Campbell is in Tshwane verkies – Malema

Die EFF se leier, Julius Malema, sê die ANC het nie die ooreenkoms nagekom om vir ‘n EFF-burgemeester in Ekurhuleni te stem nie. Malema het berigte ontken dat sy party nie gereed is om die Gautengse metro te lei nie. Hy sê die ANC het nie by die bespreekte ooreenkoms gehou toe hy sy eie kandidaat benoem het nie. Hy sê dit het veroorsaak dat die EFF aan die wedloop onttrek het, wat daartoe gelei het dat Tania Campbell van die DA verkies is: