Covid is groter risiko as entstof

Die Voorsitter van die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte, Professor Helen Rees, sê as die gevaar om aan Covid-19 te sterf, die risiko van ‘n uiters seldsame newe-effek van die inenting oortref, dan is dit steeds die moeite werd om die entstof te ontvang. Suid-Afrika het besluit om die verspreiding van die Johnson en Johnson Covid-19-inentings tydelik te stop. Rees sê die veiligheid van mense in die saak is van die uiterste belang: