Covid-impak op Namibiese huishoudings môre bekend

Die Namibiese Statistieke Agentskap het navorsing in verband met die impak van Covid en die gepaardgaande inperkings en inkrimping van die ekonomie op huishoudings in die land gedoen. Die verslag sal môre deur die agentskap bekend gemaak word. Die woordvoerder Nelson Ashipala het meer…