Covid-gevalle neem toe en talle is kritiek..

Die Uitvoerende Direkteur in die Namibiese Ministerie van Gesondheid Ben Nangombe het ‘n beroep op lede van die publiek gedoen om noukeurig Covid-maatreëls na te kom. Al hoe meer Covid-pasiënte word in die hospitaal opgeneem en in hoësorg behandel. Hy het met die media gepraat….