Covid-gevalle daal met 21%

‘n Analise deur High Economic Intelligence in die hoofstad toon dat nuwe Covid-gevalle in die afgelope week met 21 persent vergeleke met die vorige week, gedaal het. Die hoeveelheid pasiënte wat herstel het is die week 30 persent hoër as verlede week. Ander analises toon ook dat Namibië moontlik reeds sy piek in die derde vlaag bereik het, of die inperkings werk. Die hoof van navorsing by High Economic Intelligence Salomo Hei het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…