Covid- en kindertoelaag vandag dalk verhoog in SA

Die Suid-Afrikaanse minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Zulu, sal die buurland vandag inlig oor die verhoging van die kindertoelaag en die Covid-19-verligtingstoelaag van 350 Suid-Afrikaanse rand. Die departement se woordvoerder, Lumka Oliphant, sê die minister sal ook planne uiteensit om seker te maak landsburgers is bewus van die beskikbare dienste: