Cosatu sê beurtkrag sal nog werksverliese veroorsaak

Die vakbondfederasie in Suid-Afrika Cosatu sê beurtkrag is ‘n bedreiging vir die voortbestaan van die land se mense. Daar is toenemende kommer dat beurtkrag kan lei tot meer werksverliese in Suid-Afrika. Die hoofsekretaris, Bheki Ntshalintshali, sê die organisasie beplan om voort te gaan om druk op die regering uit te oefen om so vinnig as moontlik op te tree om die dreigende werksverlies-krisis af te weer: