Corrie Pretorius moet nuwe regsverteenwoordiger kry, saak uitgestel

Die Landdroshof in Groblersdal in Limpopo het Corrie Pretorius se aanrandingsaak uitgestel. Hy word aangekla van aanranding met die doel om ernstig te beseer nadat sy rusie met ‘n 16-jarige seun opgeneem en op sosiale media versprei is. Hy word ook aangekla dat hy ‘n vuurwapen op die tiener gerig het by ‘n winkelsentrum in Groblersdal. Mashudu Malabi-Dzhangi van die Nasionale Vervolgingsgesag sê die saak sal Vrydag aangehoor word: