Copps 94.1: Vermeende dief, 15, ernstig aangerand deur inwoners

Inwoners van die hoofstad blyk om sat te wees vir misdaad en diefstal. Op Vrydagaand se Copps 94.1-program, is ‘n 15-jarige vermeende dief ernstig aangerand deur die gemeenskap. Daar was ook ander voorvalle, soos Francois Lottering, wat op patrollie was, verduidelik.