Copps 94.1: Stil op misdaad, nie klank nie

Die Copps 94.1-span het ‘n baie stil aand beleef wat misdaad betref maar nie wat klank betref nie. Francois Lottering was op grondvlak en het die aand so opgesom.