Copps 94.1 skop met ‘n noodlottige ongeluk af

Die Kosmos Copps 94.1-program het op ‘n tragiese noot begin met ‘n noodlottige ongeluk wat vroegaand voorgekom het. Beide voertuie het aan die brand geslaan. Francois Lottering was aan diens…