Inwoners van Donkerhoek vandag bygestaan

The Big Help Namibia ‘n liefdadigheidsorganisasie in Namibië bied vanoggend om tien-uur ‘n uitreik in Donkerhoek, Katutura by die Orlindi-weeshuis aan om behoeftiges by te staan. Diina Hamwaama, medestigter van The Big Help Namibia, het die besonderhede met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.