Copps 94.1: Meisie beskerm haar kêrel wat haar met ‘n mes aanval

Die Copps 94.1-span was op beide Oshakati en in Windhoek Vrydagaand bedrywig. In die hoofstad het die span eerstehandse ervaring gehad oor die verdraagsaamheid wat Namibiese vroue het teenoor geslagsgeweld en dat oortreders nie net deur hulle lewensmaats beskerm word nie, maar ook deur hulle familie. Francois Lottering het die besonderhede.

En op Oshakati blyk verkeersoortredings en drank die grootste uitdagings te wees. Jean Louis Knouwds was in die Noorde.