Copps-94.1 help man, 30, wat selfmoord wou pleeg

Selfmoord is een van die grootste uitdagings vir Namibiërs en daar is nie genoeg fasiliteite en kundiges om die geestesgesondheid van ons landsburgers aan te spreek nie. Vanaf Januarie 2021 tot Julie 2022 het Namibië 790 mense weens selfmoord verloor en die Copps 94.1-span het Vrydagaand daarmee te doen gekry. Francois Lottering was op grondvlak.