COP27: Ramaphosa vra ryk nasies om Afrika te ondersteun

President Cyril Ramaphosa het ‘n beroep op ryk nasies gedoen om Afrika te ondersteun in sy poging om ‘n ge├»ntegreerde plan te beraam vir aanpassings om die uitwerking van klimaatsverandering te bestuur. Ramaphosa het met afgevaardigdes op die COP27 Klimaaberaad in Egipte gepraat en ges├¬ die vasteland benodig ‘n voorspelbare en toepaslike befondsingstroom en tegnologiese ondersteuning. Hy het ‘n beroep op die ontwikkelde gemeenskappe gedoen om hul verbintenis tot die vasteland na te kom.