COP27: Daar word nie genoeg aandag aan klimaat gegee nie

Die noodsaaklikheid om by die veranderende omgewing aan te pas is die belangrikste prioriteit, veral vir lande wat kwesbaar is vir klimaatsverandering. Dit is die mening van Simon Stiell van die Verenigde Nasies. Leiers en kampvegters uit talle sektore van die samelewing kom volgende maand byeen by die VN se klimaatsveranderingskonferensie of COP27 in Sharm El-Sheikh in Egipte. Stiell sê dis kommerwekkend dat daar nie genoeg pogings, ambisie en optrede is om wêreldwyd teen klimaatsverandering te veg nie: