Co-Feed sit sy bedrywighede voort

Co-Feed het sy ontstaan gekry met Covid. Die organisasie het tydens die pandemie berge versit met bystand in die vorm van kos en klere, en meer. En terwyl daar nie meer sprake van Covid is nie, gaan die organisasie voort met sy bedrywighede soos Linda Baumann, geslagsaktivis en stigterslid van Co-Feed, verduidelik.