China se verkenningstuig land op Mars

China se ruimteagentskap het bekendgemaak dat sy Zhurong-verkenningstuig op Mars geland het. Die tuig is deel van die Tianwen-1-sending en wentel sedert Februarie vanjaar om die rooi planeet.