Nywerheidsontwikkeling in die streek onder die loep

Die bekende Suid-Afrikaanse ekonoom Mike Schussler sê dit is kommerwekkend dat Suid-Afrika ten minste 8 miljardêrs verloor het. Hy sê die feit dat hulle besluit het om hulle bedrywighede elders te neem, is ‘n ramp. Salomo Hei, die Hoof Navorser by High Economic Intelligence Investment meen daar is steeds geleenthede vir Namibië en die streek en sou nywerheidsontwikkeling werklik plaasvind, dat die stand van sake sal verbeter. John Robinson, ‘n Ekonoom in Zimbabwe, het sy reaksie so verwoord.