Charles, Anne, Andrew en Edward waak by hul ma se kis

Koning Charles III en sy sibbe het by die St Giles-katedraal in Edinburg by koningin Elizabeth II se kis gewaak. Lede van die publiek kon verby beweeg om respek te betoon terwyl die vier sibbe, die koning, prinses Anne, prins Andrew en prins Edward tien minute lank met geboë hoofde rondom hulle ma se kis gestaan het. Koning Charles het voor die waak gereageer op ‘n mosie van medelye deur die Skotse parlement: