ANC sal in GNU voortgaan om nasionale begrotings te ondersteun

Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering van nasionale eenheid sal voortgaan om alle nasionale begrotings te ondersteun. Gedurende ‘n toespraak in die Vrystaat het hy die DA se dreigemente afgemaak en gesê begrotings dien die mense en nie individuele ministers nie. Mashatile het beklemtoon die ANC sal vir elke begroting stem om dienslewering te verseker en die ekonomie te laat groei. Hy het bygevoeg die ANC is reg om enige mosie van wantroue teen president Cyril Ramaphosa te verslaan: