Die derde fase vir beursaansoeke vir ambagsopleiding in die groenwaterstofprogram is van stapel gestuur om die jeug in die Hardap- en Karas-streke te bemagtig met praktiese vaardighede vir die sektor. Die inisiatief is daarop gemik om werkloosheid te verminder en streeksontwikkeling te bevorder deur middel van geteikende beroepsopleiding. Joseph Isaacks, voorsitter van die Karas-streeksraad het meer.