Die leier van RISE Mzansi, Songezo Zibi, beklemtoon die noodsaaklikheid om die nalatenskap van die Soweto-opstand van 16 Junie 1976 te eerbiedig, ter ere van die jeug wat teen apartheid se onderwysbeleid gestaan het. Die woordvoerder van RISE Mzansi, Mabine Seabe, sê Zibi doen ‘n beroep op die stryd teen misdaad, korrupsie, honger en probleemdobbelary, terwyl ‘n billike ekonomie en ‘n toekomsgerigte onderwysstelsel vir alle Suid-Afrikaners gebou word: