Omaheke bederf met Junie-reën

Terwyl die kus deur oosweer en wind van tot 35 km per uur gelooi word, word berigte van mildelike reën uit die dele van die Omaheke-streek ontvang. Dit het vanoggend omstreeks 07:30 reeds sowat 50 km suid van Gobabis begin reën, terwyl sosiale media berig neerslae het ook in die Leonardville-omgewing en die Epukiro-kiesafdeling uitgesak. Kosmos 94.1 se Marcel Theron is op die plaas Esbenta in die Gobabis-omgewing en sê dit reën al van vanoggend 05:00 af: