Capricorn bied inspirasie-sessie midde Covid-tragedie aan

Midde die Covid-pandemie se tragedie en lewensverliese het die Capricorn-groep vandag ‘n inpsirasie-sessie aangebied met die fokus op geestelike krag met die tema Road to Re-Discovery. Marlize Horn, die groep se hoof van handelsmerk en korporatiewe sake, sê talle mense het geliefdes aan die dood weens Covid afgestaan en ander sukkel om die nuwe uitdagings in die oë te staar.