Bul vir meer as halfmiljoen op veiling verkoop

Die jaarlikse Hartebeestloop-veiling van Joggie Briedenhann se top-gehalte Bonsmaras vandag word as uiterse geslaagd beskryf. Die duurste bul is gesamentlik deur Richard Thorn en Nick Serfontein van Sernick teen 550 000 Namibiese doller aangekoop. Paul Klein, Hoofbestuurder van Agra Veilings hoe die veiling afgeloop het.