Kuberkrakers teiken Iere se gesondheidsdiens

Ierland se gesondheidsdiens het al sy rekenaarstelsels vandag van lyn af geneem toe kuberkrakers dit aangeval het, berig internasionale media. Soortgelyk aan die Colonial Pipeline-kuberaanval, eis die krakers ‘n losprys. Die Covid-program word nie geraak nie.