Britte wag in spanning op Eunice

Die Britse meteorologiese diens het ‘n rooi waarskuwing uitgereik vir Storm Eunice wat die vanaf die weste, Brittanje vandag sal tref. Rooi is die ernstigste vlak van waarskuwing en inwoners is op die stadium uiters paraat. Die Arbeidersparty se skaduminister vir justisie Steve Reed het met die media gepraat en gesê hy kyk ook gereeld by sy venters waar hy in Londen is, uit.