Brittanje maak verder oop

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, is opgewonde oor ‘n die nuwe vier-stap-plan om Engeland se inperking te verslap. Winkels, haarkappers, gimnasiums en buitelig-restaurante het op 12 April heropen. Vanaf 17 Mei kan twee huishoudings in een huis saam kuier en kroeë, restaurante, rolprent- en konsertteaters mag weer oopmaak. Hy maan Britte om steeds versigtig te wees.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *