Britse gesondheidstaking: Dit behoort ‘n noodtoestand te wees

Die Britse senior advokaat wat in mediese reg spesialiseer, Sir Robert Francis, sê die regering moet ‘n noodtoestand verklaar. Verpleërs staak in die Verenigde Koninkryk en volgens Francis, sterf tot 500 pasiënte onnodig.