Britse en Ierse Leeus sal ook in die Kaap speel

Kaapstad se burgemeester, Dan Plato, het die amptelike bevestiging verwelkom dat die Moederstad een van die drie stede is wat die komende toer van die Britse en Ierse Leeus sal aanbied. Drie van die wedstryde sal in die Kaapstad-stadion gespeel word – die opwarmingswedstryde teen die Stormers en die Suid-Afrikaanse A-span asook die eerste toets tussen die Springbokke en die Leeus op 24 Julie. Plato se Woordvoerder, Lyndon Johnson, sê dit sal ‘n onvergeetlike toer wees: