Brandstofprys sal taxi-kostes opstoot

Nes verwag, sal vervoerkostes skerp styg na die aankondiging van die nuwe plaaslike brandstofprys vir April. Die Namibiese adjunkminister van myne en energie het die dieselprys met amper 3 dollar opgestoot en petrol met amper 2 dollar. Kosmos 94.1 Nuus het met Werner Januarie van die taxi-vakbond gepraat om uit te vind of hulle die Namibiese vervoerministerie vir ‘n verhoging sal nader. Januarie het sy reaksie só verwoord: