Brandstof prysverhoging knou landbou

Die Suid-Afrikaanse Landbou Ekonoom Dawie Maree sê die jongste brandstofprysverhoging kom op ‘n baie ongelukkige tyd vir die bedryf. Die winterplantseisoen begin eersdaags, terwyl boere ook binnekort somergewasse sal begin oes. Die brandstofprys het Woensdag in die buurland met een doller per liter aan die kus gestyg en binnelands met 99-sent per liter. Plaaslik het die prys met 50 sent ‘n liter toegeneem. Maree sê die vraag ná en verbruik ván brandstof sal waarskynlik in die medium termyn styg, namate die sektor se bedrywighede op die landboukalender toeneem: