Brandstof kleinhandelaars: Drie brandpunte bespreek

Die voorsitter van die brandstof kleinhandelaars vereniging, Hennie Krüger sê die vergadering met die ministerie van myne en energie, waar net die adjunkminister Kornelia Shilunga teenwoordig was en nie minister Tom Alweendo nie, het goed afgeloop. Hy sê daar is drie brandpunte bespreek.

Hy sê dit is ontstellend om te verneem dat onderhandelings tussen groot- en kleinhandelaars plaasvind.