Brandstof is môre duurder

Die brandstofprys van beide petrol en diesel in Namibië styg môre met 40 sent per liter. Die petrol sal nou 13,55 Namibiese dollar per liter by Walvisbaai kos en 13,58 per liter vir diesel. In Suid-Afrika styg die prys van petrol, diesel, paraffien en gas ook môre. Die woordvoerder van die Automobiel Assosiasie in Suid-Afrika, Layton Beard, sê die verhogings kom op ‘n slegte tyd, veral vir verbruikers: