Brandstof: Aanpassings aan heffings nie so eenvoudig nie

Die Namibiese ministerie van myne en energie se konsultasies om verskeie heffings op die brandstofprys of te verwyder of te verminder duur voort. Daar is aangekondig dat die proses reeds in Maart begin is. Die woordvoerder, Andreas Simon sê dit is nie so eenvoudig as om net die heffings te verwyder nie. Hy verduidelik.