Brande ook in Zambezi ‘n uitdaging

Veldbrande oraloor die land is ‘n groot bekommernis. Boere het duisende hektare weiding, vee en infrastruktuur verloor. Die goewerneur van die Zambezi-streek, Lawrence Sampofu, sê veldbrande is ook ‘n uitdaging in sy streek maar daar is voorkomingsmaatreëls…