Begroting – ekonoom reageer

Tydens die middeltermyn begrotingshersiening, het die minister van finansies, Ipumbu Shiimi, gesê die regering het sowat 52 persent van die begrotings-inkomste tot dusver ingekry. Totale skuld staan op 126,6 miljard Namibiese dollar, insluitend die Eurobond van 500 miljoen Amerikaanse dollar. Ekonoom Erastus Gabriel gee sy mening aan Kosmos 94.1 Nuus.

Gabriel sê inkomste kom te stadig in vergelyking met skuld in.