Brand ontstaan weer buite Windhoek

‘n Nuwe brand het by Farm Windhoek ontstaan, nader aan Luiperdsvallei. Daar is kommer omdat dit omtrent die laaste stukkie weiding is. Die weermag het ook reeds hulp gestuur. Die Adjunkbrandweerhoof by Stad Windhoek Kupaha Uazukuani, het die jongste.