Brand by Okahandja-inkopiesentrum gou geblus

‘n Brand het vanmiddag op die dak van die Okahandja-inkopiesentrum uitgebreek. Die brandweer was onmiddellik op die toneel en die brand is gou geblus. Yanna Smith van Kosmos 94.1 Nuus was op die toneel.