Brand by Dordabis byna onder beheer

Dit brand weer in die omgewing van Dordabis, maar brandbestryders is besig om die vuur onder beheer te kry. Die brand het vermoedelik op Stinkwater ontstaan. Iris Stehn, ‘n boer in die gebied sê die vuur is besig om gewen te word.