Boulter se borgaansoek sal seker in abstentia wees

Die Britse miljardêr Harvey Boulter se borgaansoek is in die Outjo-landdroshof vir vandag neergelê. Teen 11-uur Dinsdagoggend het Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat hy steeds in ‘n Windhoek-hospitaal mediese behandeling ontvang. Francoise Steynberg het die storie…